Cover of Katvis

EPUB · Afrikaans

Katvis

Price and availability

$17.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
8 May 2023
ISBN
9781776095377
Subjects
Thriller / suspense, Thriller / suspense fiction

About this book

<p>N&#225; &#8217;n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, &#8217;n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op &#8217;n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om &#8217;n nuwe begin te maak nie.Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, &#8217;n gastehuis op &#8217;n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind.Maar minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net &#8217;n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag van<br>ontgogeling. Hier, in &#8217;n donker kelder, gekatvis deur &#8217;n gewetenlose bedrie&#235;r, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. N&#225; twaalf jaar is die skrywer van <i>Trippel sewe</i>, <i>Klawervier</i>, <i>Raaiselkind</i> en <i>Thula-thula</i> terug met &#8217;n nuwe roman. <i>Katvis</i> gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes &#8217;n storieverteller sonder gelyke is.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.

Katvis by Annelie Botes (eBook) | HELPERG Books