
EPUB · Afrikaans
Outopsietafel
Stories van ''n Forensiese Patoloog in Afrika
Price and availability
$12.99
Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa
Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.
Sign in to buyThe price is re-checked by the server before payment.
For personal use under the eBook licence.
- Format
- EPUB
- DRM
- Not stated by the publisher
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Jonathan Ball Publishers
- Published
- 10 March 2025
- ISBN
- 9781776194711
- Subjects
- True crime, True crime
About this book
As 'n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog RyanBlumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot diearrestasie van 'n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy grootdoel en strewe om oortreders aan die pen te help ry.In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as 'n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het. Hy het gedurende sy loopbaan byvoorbeeld al etlike hoëprofielsterftes hanteer,sterftes weens natuurrampe en ook mense wat deur weerlig of wilde diere gedood is.Blumenthal bied 'n fassinerende blik op alles wat agter die skerms gebeur by die lykshuis en beskryf selfs 'n tipiese lykskouing en die instrumente wat hy tydens 'n ondersoek gebruik. Hy deel ook 'n paar geheime, soos hoe om vas te stel of 'n moord plaasgevind het en of iemand selfdood gepleeg het.Al kan die dooies nie praat nie, het hulle nogtans baie om te sê – en Blumenthal is daar om te luister.
Bibliographic data © Gardners Books Ltd.