
EPUB · Afrikaans
Hoe om 'n trein te stop
Die storie van hoe Mohandas Gandhi die Mahatma geword het
Price and availability
$6.99
Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa
Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.
Sign in to buyThe price is re-checked by the server before payment.
For personal use under the eBook licence.
- Format
- EPUB
- DRM
- Not stated by the publisher
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Pan Macmillan South Africa
- Published
- 16 March 2024
- ISBN
- 9781776253739
- Subjects
- Africa, Picture books: character books, Children’s picture books
About this book
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis. 'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. 'n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee. In hierdie boek maak jong lesers op 'n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wêreld - se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
Bibliographic data © Gardners Books Ltd.