Cover of Vuilspel

EPUB · Afrikaans

Vuilspel

Price and availability

$14.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 February 2013
ISBN
9781415205327
Subjects
Modern & contemporary fiction (post c 1945), Modern and contemporary fiction: literary and general

About this book

<p>Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy “ounooi”; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy “kaptein”; haar priestervriendin Sally noem haar “Nic”. Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy “kaptein De Wee” heet.<br>Die nag toe hulle na &#8217;n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou h&#234; nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. <br>Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self &#8217;n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters &#8217;n potjie maak.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.