
EPUB · Afrikaans
Atmosvuur
Price and availability
Not sold in this region
Available in: South Africa
Not offered in any of our stores.
This title cannot be bought in this store yet: its supplier terms, territorial rights or price are still being confirmed.
For personal use under the eBook licence.
- Format
- EPUB
- DRM
- Not stated by the publisher
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- Published
- 1 September 2024
- ISBN
- 9781485901969
- Subjects
- Cooking with specific gadgets, Cooking with specific gadgets, equipment, utensils or techniques
About this book
<p>Hierdie boek is ’n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor braai weet. Dit is ’n viering vanhierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 15—20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op24 September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20steherdenking te vier het Jan Braai meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor ’n houtvuurgaargemaak en daar langsaan geniet kan word.Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassiekepotjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorbereiword, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie saljou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op ’n samekoms langs die vuurlaat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike instruksies ennugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie reseptemaklik baasraak.Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare bestanddele beteken dis verspotmaklik om die maaltye saam te stel, aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is,of met min moeite of ’n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.<br><br>Inhoud:<br> Inleiding; Ontbyt; Die Hamburger; Steak; Periperi-hoender; Pasta en Pizza; In Die Kole;Direkte Hoë Hitte; Direkte Lae Hitte; Smoor en Braai; Hoe om te Spitbraai en ’n Balieroker teGebruik; Pap; Klassieke Potjies; Kerriepotjies; Internasionale Potjies; Seekos; Wildsvleis en Voëls;Sop; Brood; Nagereg; Wanneer Jy Erg Huis Toe Verlang; Resep-indeks</p>
Bibliographic data © Gardners Books Ltd.