Cover of Engele in die vreemde

EPUB · Afrikaans

Engele in die vreemde

Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog

Price and availability

$12.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 April 2013
ISBN
9781770225039
Subjects
Republic of South Africa, African history

About this book

<p>Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met &#8217;n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die w&#234;reld gekom &#8211; van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.<br>Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgi&#235;, Swede, Kanada, Australi&#235; en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige o&#235; van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is di&#233; van barmhartigheid en moed.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.