Cover of Knal

EPUB · Afrikaans

Knal

Price and availability

Not sold in this region

Available in: South Africa

Not offered in any of our stores.

This title cannot be bought in this store yet: its supplier terms, territorial rights or price are still being confirmed.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 April 2025
ISBN
9781779880512
Subjects
Crime and / or mystery fiction

About this book

<p>Nicci de Wee is op die spoor van &#8217;n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word vermis. Die ondersoek sirkel egter sonder sukses rondom wie die misterieuse skim is wat talentvolle vroue so koelkop in openbare plekke teiken. Hy laat hulle o&#235;nskynlik in die niet verdwyn ... met afgryslike gevolge.<br>En hoekom bly die klokke so onheilspellend lui? Skakel dit enigsins in met die silwer klokkies wat hulle by die misdaadtonele vind?<br>Nicci word deur angswekkende gebeure nog dieper by die saak ingesleep en haar spanlede word in &#8217;n verbete wedloop teen tyd vasgevang. Is hulle op die spoor van die regte duiwel, of is daar iemand selfs meer sinister agter die gruweldade wat almal tot hul uiterste beproef?<br>Wyngaard is &#8217;n meester storieverteller en het geen probleem daarmee om die karakters in haar boeke af te maai nie. Kan hierdie dalk Nicci de Wee se finale speursaak wees?</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.

Knal by Bettina Wyngaard (eBook) | HELPERG Books