
EPUB · Afrikaans
Woes
Price and availability
$10.99
Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa
Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.
Sign in to buyThe price is re-checked by the server before payment.
For personal use under the eBook licence.
- Format
- EPUB
- DRM
- Not stated by the publisher
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- Published
- 19 May 2015
- ISBN
- 9781415206362
- Subjects
- Crime and / or mystery fiction
About this book
<p>As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.<br>Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan ’n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.<br>Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.<br>Krista is ’n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag ’n geheime agent haar in, skietding in die hand.</p>
Bibliographic data © Gardners Books Ltd.