Cover of Grusaam

PDF · Afrikaans

Grusaam

Die dade en geweldenaars wat Suid-Afrika geruk het

Price and availability

$12.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
PDF
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 October 2015
ISBN
9781770229136
Subjects
True crime, True crime

About this book

<p>In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van &#8217;n klomp geweldenaars in ons land se geskiedenis. Di&#233; geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat onskuldige medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat ho&#235;profiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in.<br> In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr&#233; Stander &#8217;n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en &#8217;n moontlike mensehandelsaak raakgesien?<br> Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di&#233; interessante, grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerantopskrifte van gister.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.