Cover of Boerseun

EPUB · Afrikaans

Boerseun

Memoires van ''n Anglo-Boereoorlogseun

Price and availability

$12.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
5 November 2010
ISBN
9781770221185
Subjects
Autobiography: historical, political & military, Memoirs, Military history, African history

About this book

<p>Boerseun is die hartroerende ware verhaal van &#8217;n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902.<br>Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op &#8217;n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indi&#235;, waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende “verskroeide aarde”-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp ge&#239;nterneer.<br>In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokument&#234;re bronne - onder meer &#8217;n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin l&#234; en waar hulle &#8217;n nuwe begin moet maak.<br>Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is &#8217;n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.