Cover of Dwarsklap

EPUB · Afrikaans

Dwarsklap

Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika

Price and availability

$12.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
2 August 2017
ISBN
9781776091119
Subjects
Republic of South Africa, Ethnic studies, Politics & government, Humour, Humour

About this book

<p>Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan &#8217;n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit &#8217;n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die w&#234;reld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Ho&#235;rskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan, waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in &#8217;n kinderhuis grootgeword het nie!<br>Afrikaans het sy l&#234; op &#8217;n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir &#233;&#233;n ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat. In Dwarsklap laat Piet hom uit oor aangeleenthede wat alle Suid-Afrikaners raak. Misdaad en taxi-bestuurders is groot klippe in die skoen. Wenke oor gewigsverlies word gegee, en ook hoe om &#8217;n ontkleedanser by &#8217;n henneparty te kry. En oor liefdesavonture kan jy vir Piet min vertel, veral wanneer sosiale media betrokke is.<br>&#8217;n Hoogs vermaaklike boek wat die donkerte van die lewe in ligte skakerings laat glim.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.