Cover of Stories van die kantlyn

EPUB · Afrikaans

Stories van die kantlyn

Price and availability

$12.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 March 2016
ISBN
9781770228948
Subjects
Autobiography: sport, Rugby Union, Republic of South Africa, Autobiography: sport, Rugby Union

About this book

<p>&#8217;n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes &#8230;<br>Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein &#8211; een van slegs 56 spelers wat di&#233; eer kon h&#234; &#8211; was hy taai en kompromisloos op die veld, maar langs die kantlyn was hy &#8217;n ware heer en uitstekende storieverteller &#8211; soos bewys word deur die anekdotes wat byeengebring is in hierdie boek.<br>In Stories van die kantlyn neem hy lesers tot agter die skerms, na sy kinderdae as skoolseun-rugbyspeler, tot die berugte meelbom-toer in Nieu-Seeland in 1981, en ook sy Curriebeker-oorwinnings vir drie provinsies &#8211; tot vandag toe &#8217;n onge&#235;wenaarde prestasie. Hy skryf ook oor hoe dit was om saam met legendes soos Morn&#233; du Plessis, Gerrie Germishuys, Schalk Burger snr. en Gysie Pienaar te speel, hy roep bewonderaars se vreemde en dikwels fleurige gedrag in herinnering en gee lesers &#8217;n fasinerende blik op die amateurdae van rugby in Suid-Afrika. Hy vertel in sy unieke, onnabootsbare styl van sy persoonlike stryd met &#8217;n spraakgebrek en gesondheidsprobleme, en hoe hy &#8217;n tragedie in die familie hanteer het. <br>Elke Suid-Afrikaanse rugbyliefhebber sal hierdie boek, wat soms diep persoonlik, soms amusant en partymaal nostalgies is, koester en geniet.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.