Cover of Bakgat braai 2

EPUB · Afrikaans

Bakgat braai 2

Price and availability

$5.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
13 November 2012
ISBN
9781431700608
Subjects
Cooking with specific gadgets, Quick and easy cookery

About this book

<p>Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie &#8217;n boek met &#8217;n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir &#8217;n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens &#8217;n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf &#8211; braai.<br>In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy &#8217;n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke &#8216;steakhouse&#8217;-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die w&#234;reld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, dro&#235; vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis &#8211; en moenie vergeet van die &#8216;kontroversi&#235;le&#8217; gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.<br>Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog &#8217;n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met &#8217;n uitsonderlike sin van homor.</p>

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.