Cover of Klipkoud

EPUB · Afrikaans

Klipkoud

Ware Suid-Afrikaanse verhale oor onopgeloste misdade

Price and availability

$16.99

Available in: Andorra, Austria, Australia, Belgium, Bulgaria, Canada, Switzerland, Cyprus, Czechia, Germany, Denmark, Estonia, Spain, Finland, France, United Kingdom, Guernsey, Greece, Croatia, Hungary, Ireland, Isle of Man, Iceland, Italy, Jersey, Japan, Liechtenstein, Lithuania, Luxembourg, Latvia, Monaco, Malta, Netherlands, Norway, Poland, Portugal, Romania, Sweden, Slovenia, Slovakia, San Marino, United States, Vatican City, South Africa

Stores: US, UK, Canada, EU, Australia.

Sign in to buy

The price is re-checked by the server before payment.

For personal use under the eBook licence.

Format
EPUB
DRM
Not stated by the publisher
Language
Afrikaans
Publisher
Jonathan Ball Publishers
Published
16 February 2026
ISBN
9781776195527
Subjects
True stories of heroism, endurance & survival, True stories of survival of abuse and injustice

About this book

'Elkeen van hierdie kartonhouers bevat die oorskot van 'n mens ... Ons pakplek het opgeraak,' verduidelik die professor, 'daarom het ons toe maar hierdie bokse begin gebruik.'Nicole Engelbrecht is terug met 'n nuwe boek oor van die interessantste sake uit haar gewilde potgooi True Crime South Africa.In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie.In 'n poging om 'n mate van afsluiting te bied aan die slagoffers se geliefdes, laat val Engelbrecht die soeklig op sowel ou as nuwe onopgeloste sake. Hierdie sake wissel van 'n onbekende vrou wie se oorskot onder 'n swembad ontdek is tot 'n jong man wat deur die gevangenisstelsel se krake geval het; van 'n sakereis wat dodelik ontaard het tot 'n meisie wat reg voor haar huis ontvoer is.Engelbrecht neem die leser saam in haar deurtastende soeke na die waarheid.

Bibliographic data © Gardners Books Ltd.